Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het vir Abram begin sê: “Jy kan vir seker weet dat jou saad ’n inwonende vreemdeling sal word in ’n land wat nie hulle s’n is nie,+ en hulle sal hulle moet dien, en dié sal hulle beslis vierhonderd jaar lank verdruk.+

  • Handelinge 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En wat God gesê het, het hierop neergekom, dat sy saad inwonende vreemdelinge+ in ’n vreemde land+ sou wees en die mense hulle slawe sou maak en vierhonderd jaar lank sou verdruk.+

  • Galasiërs 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar net soos die een wat na die wyse van die vlees gebore is, daarna die een begin vervolg het+ wat na die wyse van die gees gebore is, so ook nou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel