Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+

  • Psalm 146:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Sy gees gaan uit,+ hy keer terug na sy grond;+

      Op daardie dag vergaan sy gedagtes.+

  • Prediker 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want die lewendes is daarvan bewus dat hulle sal sterf;+ maar wat die dooies betref, hulle is bewus van hoegenaamd niks,+ en ook het hulle geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis is vergeet.+

  • Esegiël 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+

  • Romeine 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom, net soos deur een mens+ die sonde in die wêreld ingekom het en die dood+ deur die sonde en die dood só tot alle mense deurgedring het omdat hulle almal gesondig het+—.

  • 1 Korintiërs 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel