19 Hierop het God gesê: “Jou vrou Sara baar inderdaad vir jou ’n seun, en jy moet hom Isak+ noem. En ek sal my verbond met hom tot stand bring as ’n verbond tot onbepaalde tyd vir sy saad ná hom.+
3 “‘Na verloop van tyd het ek julle voorvader Abraham+ van oorkant die Rivier+ geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek en sy saad baie gemaak.+ En ek het aan hom Isak gegee.+