12 Daarop het Dawid die spies en die waterkruik van die plek by Saul se kop weggeneem, en toe het hulle weggegaan; en niemand het gesien+ en niemand het gemerk en niemand het wakker geword nie, want hulle was almal aan die slaap, omdat ’n diep slaap+ van Jehovah af op hulle geval het.