Psalm 34:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat hom vrees,+En hy red hulle.+ Psalm 91:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy sal sy engele aangaande jou bevel gee+Om jou op al jou weë te bewaar.+ Matteus 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk hulle oorskadu, en kyk! ’n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het;+ luister na hom.”+
5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk hulle oorskadu, en kyk! ’n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het;+ luister na hom.”+