Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 omdat Abraham na my stem geluister het en sy verpligtinge teenoor my, my gebooie, my insettinge en my wette voortdurend onderhou het.”+

  • Hebreërs 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar hy het gereken dat God hom selfs uit die dode kon opwek;+ en daaruit het hy hom dan ook, by wyse van illustrasie, ontvang.+

  • Jakobus 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Is Abraham, ons vader,+ nie regverdig verklaar deur werke nadat hy Isak, sy seun, op die altaar geoffer het nie?+

  • 1 Johannes 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierin lê die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad en sy Seun uitgestuur het as ’n soenoffer+ vir ons sondes.+

  • 1 Johannes 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel