8 Ek sal aan jou en jou saad ná jou die land van jou vreemdelingskap gee,+ ja, die hele land Kanaän, as ’n besitting tot onbepaalde tyd; en ek sal my aan hulle as God bewys.”+
9 Deur geloof het hy as ’n vreemdeling in die land van die belofte gewoon soos in ’n vreemde land+ en in tente gewoon+ saam met Isak+ en Jakob,+ wat saam met hom die erfgename van presies dieselfde belofte was.+