Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Laat jou waterbron geseënd wees,+ en verheug jou met die vrou van jou jeug,+

  • Maleagi 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want hy het egskeiding gehaat”,+ het Jehovah, die God van Israel, gesê, “en die een wat sy kleed met geweld bedek het”,+ het Jehovah van die leërs gesê. “En julle moet op julleself let met betrekking tot julle gees, en julle mag nie verraderlik handel nie.+

  • Matteus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en gesê het: ‘Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat+ en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees’?+

  • Romeine 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 ’n Getroude vrou is byvoorbeeld deur die wet aan haar man gebind terwyl hy lewe; maar as haar man sterf, is sy onthef van die wet van haar man.+

  • 1 Korintiërs 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat! Weet julle nie dat hy wat met ’n hoer verenig is, een liggaam is nie? Want: “Die twee”, sê hy, “sal een vlees wees.”+

  • 1 Korintiërs 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Aan die getroudes gee ek instruksies—nogtans nie ek nie, maar die Here+—dat ’n vrou nie van haar man moet weggaan nie;+

  • Efesiërs 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Daarom sal ’n man sy vader en sy moeder verlaat, en hy sal sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees word.”+

  • Hebreërs 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel