Genesis 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Jehovah het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land en van jou familielede en van die huis van jou vader af na die land wat ek jou sal wys;+ Hebreërs 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Deur geloof was Abraham,+ toe hy geroep is, gehoorsaam deur weg te trek na ’n plek wat hy bestem was om as erfenis te ontvang; en hy het weggetrek, hoewel hy nie geweet het waarheen hy gaan nie.+
12 En Jehovah het vir Abram gesê: “Trek weg uit jou land en van jou familielede en van die huis van jou vader af na die land wat ek jou sal wys;+
8 Deur geloof was Abraham,+ toe hy geroep is, gehoorsaam deur weg te trek na ’n plek wat hy bestem was om as erfenis te ontvang; en hy het weggetrek, hoewel hy nie geweet het waarheen hy gaan nie.+