Genesis 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En daarna het Jehovah God die ribbebeen wat hy van die mens geneem het, tot ’n vrou gebou en haar na die mens toe gebring.+ Numeri 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Uiteindelik het Jehovah die mond van die eselin geopen,+ en sy het vir Biʹleam gesê: “Wat het ek aan jou gedoen, dat jy my nou al drie keer geslaan het?”+
22 En daarna het Jehovah God die ribbebeen wat hy van die mens geneem het, tot ’n vrou gebou en haar na die mens toe gebring.+
28 Uiteindelik het Jehovah die mond van die eselin geopen,+ en sy het vir Biʹleam gesê: “Wat het ek aan jou gedoen, dat jy my nou al drie keer geslaan het?”+