Deuteronomium 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “En Jehovah jou God sal hierdie nasies beslis bietjie vir bietjie voor jou wegstoot.+ Jy sal nie toegelaat word om gou ’n einde aan hulle te maak nie, sodat die wilde diere van die veld nie teen jou vermeerder nie.
22 “En Jehovah jou God sal hierdie nasies beslis bietjie vir bietjie voor jou wegstoot.+ Jy sal nie toegelaat word om gou ’n einde aan hulle te maak nie, sodat die wilde diere van die veld nie teen jou vermeerder nie.