Eksodus 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het die hele volk eenstemmig geantwoord en gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+ Onmiddellik het Moses die woorde van die volk aan Jehovah oorgebring.+
8 Daarna het die hele volk eenstemmig geantwoord en gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+ Onmiddellik het Moses die woorde van die volk aan Jehovah oorgebring.+