Eksodus 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En jy moet die borsstuk van regspraak+ soos die werk van ’n borduurder maak. Soos die efod gemaak is, moet jy dit maak. Van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad moet jy dit maak.+
15 “En jy moet die borsstuk van regspraak+ soos die werk van ’n borduurder maak. Soos die efod gemaak is, moet jy dit maak. Van goud, blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad moet jy dit maak.+