Eksodus 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wat my betref, ek sal Farao se hart onversetlik laat word,+ en ek sal beslis my tekens en my wonderwerke in Egipteland vermenigvuldig.+ Eksodus 12:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En die Egiptenaars het die volk begin aanspoor, om hulle gou+ uit die land te stuur, “want”, het hulle gesê, “ons almal is so goed as dood!”+ Deuteronomium 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Jehovah het groot en rampspoedige tekens en wonderwerke+ voor ons oë oor Egipte, oor Farao en oor sy hele huis bly bring.+ Psalm 135:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy het tekens en wonderwerke in jou uitgestuur, o Egipte,+Oor Farao en oor al sy knegte;+ Handelinge 7:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+
3 Wat my betref, ek sal Farao se hart onversetlik laat word,+ en ek sal beslis my tekens en my wonderwerke in Egipteland vermenigvuldig.+
33 En die Egiptenaars het die volk begin aanspoor, om hulle gou+ uit die land te stuur, “want”, het hulle gesê, “ons almal is so goed as dood!”+
22 En Jehovah het groot en rampspoedige tekens en wonderwerke+ voor ons oë oor Egipte, oor Farao en oor sy hele huis bly bring.+
9 Hy het tekens en wonderwerke in jou uitgestuur, o Egipte,+Oor Farao en oor al sy knegte;+ Handelinge 7:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+
36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+