Eksodus 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hierop het hy gesê: “Wie het jou as ’n vors en regter oor ons aangestel?+ Is jy van plan om my dood te maak net soos jy die Egiptenaar doodgemaak het?”+ Moses het toe bang geword en gesê: “Die saak het beslis bekend geword!”+ Handelinge 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hy het veronderstel dat sy broers sou begryp dat God hulle deur sy hand redding gee,+ maar hulle het dit nie begryp nie.
14 Hierop het hy gesê: “Wie het jou as ’n vors en regter oor ons aangestel?+ Is jy van plan om my dood te maak net soos jy die Egiptenaar doodgemaak het?”+ Moses het toe bang geword en gesê: “Die saak het beslis bekend geword!”+
25 Hy het veronderstel dat sy broers sou begryp dat God hulle deur sy hand redding gee,+ maar hulle het dit nie begryp nie.