14 En hulle moet al sy voorwerpe daarop sit waarmee hulle gereeld daarby diens doen, die vuurbakke, die vurke en die skoppe en die bakke, al die voorwerpe van die altaar;+ en hulle moet ’n bedekking van robbevelle daaroor uitsprei en sy draaghoute+ insteek.