Levitikus 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die priester moet sy linneampsdrag+ aantrek, en hy moet die linnebroek+ oor sy vlees aantrek. Dan moet hy die vetterige as+ van die brandoffer wat gereeld deur die vuur op die altaar verteer word, aflig, en hy moet dit langs die altaar sit.
10 En die priester moet sy linneampsdrag+ aantrek, en hy moet die linnebroek+ oor sy vlees aantrek. Dan moet hy die vetterige as+ van die brandoffer wat gereeld deur die vuur op die altaar verteer word, aflig, en hy moet dit langs die altaar sit.