20 “Dít is die offer+ van Aäron en sy seuns wat hulle vir Jehovah moet aanbied op die dag waarop hy gesalf word:+ ’n tiende van ’n efa+ fynmeel as ’n voortdurende graanoffer,+ die helfte daarvan in die oggend en die helfte daarvan in die aand.
12 As hy dit as ’n dankbetuiging aanbied,+ dan moet hy saam met die dankoffer ongesuurde ringvormige koeke aanbied, met olie bevogtig, en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer+ en goed gemengde fynmeel as ringvormige koeke met olie bevogtig.