Levitikus 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Moses Aäron en sy seuns laat nader kom en hulle met water+ gewas.+ Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+ Hebreërs 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
22 laat ons dan met ’n waaragtige hart nader kom in die volle versekerdheid van die geloof, aangesien ons harte deur besprinkeling van ’n goddelose gewete gereinig is+ en ons liggaam met rein water gewas is.+