Levitikus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En sy ingewande+ en sy pote moet met water gewas word; en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer, ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+ Levitikus 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Verder het hy die ingewande en die pote gewas en dit op die brandoffer op die altaar laat rook.+
9 En sy ingewande+ en sy pote moet met water gewas word; en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer, ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.+