Eksodus 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Moses het egter voor Jehovah gepraat en gesê: “Kyk! Die kinders van Israel het nie na my geluister nie;+ en hoe sal Farao ooit na my luister,+ aangesien ek onbesnede van lippe is?”+ Numeri 12:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was. Jeremia 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk, ek weet nie hoe ek moet praat nie,+ want ek is nog maar net ’n seun.”+ Handelinge 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade. 2 Korintiërs 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar selfs al is ek onbedrewe in spraak,+ is ek beslis nie in kennis nie;+ maar in elke opsig het ons dit in alles aan julle geopenbaar.+
12 Moses het egter voor Jehovah gepraat en gesê: “Kyk! Die kinders van Israel het nie na my geluister nie;+ en hoe sal Farao ooit na my luister,+ aangesien ek onbesnede van lippe is?”+
3 En die man Moses was verreweg die sagmoedigste+ van al die mense wat op die oppervlak van die aarde was.
6 Maar ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk, ek weet nie hoe ek moet praat nie,+ want ek is nog maar net ’n seun.”+
22 Gevolglik is Moses in al die wysheid+ van die Egiptenaars onderrig. Trouens, hy was kragtig in sy woorde+ en dade.
6 Maar selfs al is ek onbedrewe in spraak,+ is ek beslis nie in kennis nie;+ maar in elke opsig het ons dit in alles aan julle geopenbaar.+