Levitikus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En van die gemeenskapsoffer moet hy die vet as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+ Die hele vetstert+ moet hy naby die rugstring verwyder, en die vet wat die ingewande bedek, ja, al die vet wat aan die ingewande is,+ Levitikus 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wat al die vet betref,+ hy moet daarvan aanbied die vetstert en die vet wat die ingewande bedek, Levitikus 9:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Wat die stukke vet+ van die bul en die vetstert+ van die ram en die vetbedekking en die niere en die aanhangsel van die lewer betref,
9 En van die gemeenskapsoffer moet hy die vet as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+ Die hele vetstert+ moet hy naby die rugstring verwyder, en die vet wat die ingewande bedek, ja, al die vet wat aan die ingewande is,+
19 Wat die stukke vet+ van die bul en die vetstert+ van die ram en die vetbedekking en die niere en die aanhangsel van die lewer betref,