Levitikus 7:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “‘En julle moet uit julle gemeenskapsoffers die regterboud as ’n heilige deel+ vir die priester gee. Levitikus 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar die borsstukke en die regterboud het Aäron as ’n beweegoffer+ voor Jehovah heen en weer beweeg, net soos Moses beveel het. Numeri 18:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hulle vleis moet joune word. Soos die bors van die beweegoffer en soos die regterboud moet dit joune word.+
32 “‘En julle moet uit julle gemeenskapsoffers die regterboud as ’n heilige deel+ vir die priester gee.
21 Maar die borsstukke en die regterboud het Aäron as ’n beweegoffer+ voor Jehovah heen en weer beweeg, net soos Moses beveel het.
18 En hulle vleis moet joune word. Soos die bors van die beweegoffer en soos die regterboud moet dit joune word.+