Esegiël 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En my sabbatte het ek ook aan hulle gegee,+ om ’n teken tussen my en hulle te word,+ sodat hulle kan weet dat ek Jehovah is, wat hulle heilig. Johannes 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Heilig+ hulle deur middel van die waarheid; u woord+ is die waarheid.+ 1 Tessalonisense 5:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+
12 En my sabbatte het ek ook aan hulle gegee,+ om ’n teken tussen my en hulle te word,+ sodat hulle kan weet dat ek Jehovah is, wat hulle heilig.
23 Mag die God van vrede+ julle volkome heilig.+ En mag julle gees en siel en liggaam, broers, in elke opsig sonder gebrek, op ’n onberispelike wyse bewaar word by die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus.+