Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar, aangesien ek vir jou die kliptafels wil gee en die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te leer.”+

  • Eksodus 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarna het Moses omgedraai en teen die berg afgeklim+ met die twee tafels van die Getuienis+ in sy hand, tafels waarop daar aan al twee kante geskryf was. Aan weerskante was daar op hulle geskryf.

  • Deuteronomium 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het aan julle sy verbond meegedeel,+ wat hy julle beveel het om te doen, die Tien Woorde,+ waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het.+

  • Deuteronomium 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Daarna het ek omgedraai en teen die berg afgeklim, terwyl die berg met vuur gebrand het;+ en die twee tafels van die verbond was in my twee hande.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel