19 Die towerpriesters het derhalwe vir Farao gesê: “Dit is die vinger+ van God!”+ Maar Farao se hart het onversetlik gebly,+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.
3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+