Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 sodat julle nie verderflik handel+ en werklik vir julle ’n gesnede beeld maak nie, die gedaante van enige simbool, die afbeelding van ’n man of ’n vrou,+

  • Deuteronomium 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en Jehovah het vir my gesê: ‘Staan op, klim gou hiervandaan af, want jou volk wat jy uit Egipte uitgelei het, het verderflik gehandel.+ Hulle het gou afgewyk van die weg wat ek hulle beveel het. Hulle het vir hulle ’n gegote beeld gemaak.’+

  • Deuteronomium 32:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hulle het self verderflik gehandel;+

      Hulle is nie sy kinders nie, die gebrek lê by hulle.+

      ’n Verdorwe en verdraaide geslag!+

  • Rigters 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wanneer die rigter gesterf het, het hulle omgedraai en verderfliker as hulle vaders gehandel deur agter ander gode aan te loop om hulle te dien en hulle voor hulle neer te buig.+ Hulle het nie hulle gebruike en hulle hardkoppige gedrag laat staan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel