Genesis 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie, Hebreërs 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want toe God sy belofte aan Abraham gemaak het,+ het hy by homself gesweer,+ aangesien hy by niemand groter kon sweer nie,
16 en gesê: “‘Ek sweer by myself’, is die woord van Jehovah,+ ‘omdat jy hierdie ding gedoen het en jy jou seun, jou enigste,+ nie teruggehou het nie,
13 Want toe God sy belofte aan Abraham gemaak het,+ het hy by homself gesweer,+ aangesien hy by niemand groter kon sweer nie,