7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.
3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+
9 Deur geloof het hy as ’n vreemdeling in die land van die belofte gewoon soos in ’n vreemde land+ en in tente gewoon+ saam met Isak+ en Jakob,+ wat saam met hom die erfgename van presies dieselfde belofte was.+