Deuteronomium 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+ Psalm 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+Die volk wat hy as sy erfdeel uitgekies het.+
26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+