Deuteronomium 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het julle gesê: ‘Kyk, Jehovah ons God het ons sy heerlikheid en sy grootheid getoon, en ons het sy stem uit die vuur gehoor.+ Vandag het ons gesien dat God met die mens kan praat en hy tog kan bly lewe.+ Johannes 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+
24 Toe het julle gesê: ‘Kyk, Jehovah ons God het ons sy heerlikheid en sy grootheid getoon, en ons het sy stem uit die vuur gehoor.+ Vandag het ons gesien dat God met die mens kan praat en hy tog kan bly lewe.+