Psalm 103:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+ Jesaja 55:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+ Efesiërs 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+ 1 Johannes 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+
12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
9 As ons ons sondes bely,+ is hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+