Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Josua 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan Jehovah nie dien nie, want hy is ’n heilige God;+ hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+ Hy sal julle opstandigheid en julle sondes nie vergewe nie.+

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

  • 2 Petrus 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waarlik, as God hom nie daarvan weerhou het om die engele+ te straf wat gesondig het nie, maar hulle, deur hulle in Tarʹtarus+ te werp, aan kuile van dik duisternis oorgelewer het om vir die oordeel bewaar te word;+

  • Judas 15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 om aan almal oordeel te voltrek+ en om al die goddeloses skuldig te bevind aan al hulle goddelose dade wat hulle op ’n goddelose wyse gedoen het en aan al die skokkende dinge wat goddelose sondaars teen hom gespreek het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel