Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 31:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En net toe hy klaar met Moses op die berg Siʹnai gepraat het, het hy vir hom twee tafels van die Getuienis+ gegee, kliptafels waarop die vinger+ van God geskryf het.

  • Deuteronomium 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek sal op die tafels die woorde skryf wat op die eerste tafels voorgekom het, wat jy verbrysel het, en jy moet dit in die ark sit.’

  • 2 Korintiërs 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat ons inderdaad voldoende bekwaam gemaak het om bedienaars van ’n nuwe verbond+ te wees, nie van ’n geskrewe kode nie,+ maar van gees;+ want die geskrewe kode veroordeel+ ter dood, maar die gees maak lewend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel