Eksodus 30:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Neem vir jou welriekende stowwe:+ staktedruppels en onika en welriekende galbanum en suiwer wierook.+ Daar moet ’n gelyke hoeveelheid van elk wees.
34 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Neem vir jou welriekende stowwe:+ staktedruppels en onika en welriekende galbanum en suiwer wierook.+ Daar moet ’n gelyke hoeveelheid van elk wees.