3 En jy moet praat met al die wyses wat ’n hart het wat ek met die gees van wysheid+ vervul het, en hulle moet Aäron se klere maak om hom te heilig, sodat hy my as priester kan dien.+
6 En kyk! ek gee hom Ohoʹliab by, die seun van Ahiʹsamag, van die stam Dan,+ en in die hart van elkeen wat wys van hart is, gee ek wysheid, sodat hulle inderdaad alles kan maak wat ek jou beveel het:+
8 En al die wyses van hart+ onder diegene wat die werk gedoen het, het die tabernakel,+ die tien tentdoeke van fyn gedraaide linnedraad en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof gemaak; met gerubs, die werk van ’n borduurder, het hy dit gemaak.