-
Eksodus 28:29Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
29 “En Aäron moet die name van die kinders van Israel op die borsstuk van regspraak op sy hart dra wanneer hy in die Heilige ingaan, om hulle voortdurend voor Jehovah in gedagtenis te bring.
-