Eksodus 27:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En vir die poort van die voorhof is daar ’n skerm wat twintig el lank is, van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer,+ en hulle pilare is vier en hulle voetstukke vier.+
16 “En vir die poort van die voorhof is daar ’n skerm wat twintig el lank is, van blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn gedraaide linnedraad, die werk van ’n wewer,+ en hulle pilare is vier en hulle voetstukke vier.+