Eksodus 13:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+ Numeri 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Só het dit voortdurend gebly: Die wolk het dit bedags bedek, en die vuurverskynsel snags.+ Psalm 78:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het hulle bedags met ’n wolk bly lei+En die hele nag met ’n lig van vuur.+
21 En Jehovah het bedags in ’n wolkkolom voor hulle uit getrek om hulle op die pad te lei,+ en snags in ’n vuurkolom, om hulle lig te gee om bedags en snags te trek.+