Eksodus 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Later het Moses só met die kinders van Israel gepraat, maar uit ontmoediging en weens die harde slawearbeid het hulle nie na Moses geluister nie.+ Eksodus 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die volk het daar na water bly dors, en die volk het aangehou om teen Moses te murmureer en te sê: “Waarom het u ons uit Egipte laat optrek om ons en ons kinders en ons vee van dors te laat omkom?”+
9 Later het Moses só met die kinders van Israel gepraat, maar uit ontmoediging en weens die harde slawearbeid het hulle nie na Moses geluister nie.+
3 En die volk het daar na water bly dors, en die volk het aangehou om teen Moses te murmureer en te sê: “Waarom het u ons uit Egipte laat optrek om ons en ons kinders en ons vee van dors te laat omkom?”+