17Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het Jehovah aan Abram verskyn en vir hom gesê:+ “Ek is God die Almagtige.+ Wandel voor my en wees onberispelik.+
11 En God het verder vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige.+ Wees vrugbaar en word baie. Nasies en ’n versameling van nasies sal uit jou kom, en konings sal uit jou lendene voortkom.+