Eksodus 29:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En ek sal in die midde van die kinders van Israel woon, en ek sal hulle God wees.+ Deuteronomium 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+
4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+