Eksodus 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dadelik het hulle vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle sien en oordeel,+ aangesien julle ons ’n slegte reuk gemaak het+ voor Farao en voor sy knegte, sodat julle hulle ’n swaard in die hand gegee het om ons dood te maak.”+
21 Dadelik het hulle vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle sien en oordeel,+ aangesien julle ons ’n slegte reuk gemaak het+ voor Farao en voor sy knegte, sodat julle hulle ’n swaard in die hand gegee het om ons dood te maak.”+