Eksodus 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat ek Farao sal aandoen,+ want weens ’n sterk hand sal hy hulle wegstuur en weens ’n sterk hand sal hy hulle uit sy land uitdryf.”+
6 Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat ek Farao sal aandoen,+ want weens ’n sterk hand sal hy hulle wegstuur en weens ’n sterk hand sal hy hulle uit sy land uitdryf.”+