22 Maar die towerpriesters van Egipte het dieselfde met hulle geheime kunste gedoen;+ sodat Farao se hart onversetlik gebly het,+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+
18 En die towerpriesters het dieselfde deur hulle geheime kunste probeer doen,+ om muggies voort te bring, maar hulle kon nie.+ En die muggies het op mens en dier gekom.
8 En net soos Jannes en Jambres+ Moses teëgestaan het, so gaan ook hulle voort om die waarheid teë te staan,+ mense wat heeltemal verdorwe van verstand is,+ afgekeur wat die geloof betref.+