Eksodus 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Later het Jehovah vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Steek jou hand met jou staf+ uit oor die riviere, die Nylkanale en die rietpoele en laat die paddas oor Egipteland opkom.’”
5 Later het Jehovah vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Steek jou hand met jou staf+ uit oor die riviere, die Nylkanale en die rietpoele en laat die paddas oor Egipteland opkom.’”