Numeri 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘En in die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, sal Jehovah se pasga wees.+ Esegiël 45:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, moet vir julle die pasga wees.+ As ’n fees van sewe dae moet ongesuurde koeke geëet word.+
21 “‘In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, moet vir julle die pasga wees.+ As ’n fees van sewe dae moet ongesuurde koeke geëet word.+