Numeri 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘En in die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, sal Jehovah se pasga wees.+ Deuteronomium 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon,+ moet jy die pasga in die aand offer sodra die son ondergaan,+ op die vasgestelde tyd van jou uittog uit Egipte.
6 Maar op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon,+ moet jy die pasga in die aand offer sodra die son ondergaan,+ op die vasgestelde tyd van jou uittog uit Egipte.