5 en elke eersgeborene+ in Egipteland sal sterf, van die eersgeborene van Farao af wat op sy troon sit tot die eersgeborene van die diensmeisie wat by die handmeul is, en elke eersgeborene van die diere.+
29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipteland getref,+ van die eersgeborene van Farao af wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die kerker was, en elke eersgeborene van die diere.+