Levitikus 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+ Lukas 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die fees van die ongesuurde koeke, wat die Pasga genoem word,+ het nader gekom. 1 Korintiërs 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat ons die fees+ gevolglik nie met ou suurdeeg+ vier nie, en ook nie met suurdeeg+ van slegtheid en goddeloosheid nie,+ maar met ongesuurde koeke van opregtheid en waarheid.+
6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+
8 Laat ons die fees+ gevolglik nie met ou suurdeeg+ vier nie, en ook nie met suurdeeg+ van slegtheid en goddeloosheid nie,+ maar met ongesuurde koeke van opregtheid en waarheid.+